R3,500,000 | 4 Bedroom Freehold For Sale in Koringberg

Featured
,
Koringberg

About

Jou laaste kans om 8000m2 eiendom in die dorp te bekom, kry dit nou!

Hierdie groot erf het baie potensiaal, kom maak dit jou realiteit voordat jy spyt is.

Stille dinkplek vir daardie nostalgiese dae met skilderagtige uitsigte. 
Daar is n skuur wat voorheen vir olyfverwerking gebruik was, wat ook stalle bied wat voorheen donkies en 'n hoenderhokke gebruik was. 

Hierdie oulike dorp is gelee tussen twee groter dorpe, met Moorreesburg 15 kilometer na die weste en Piketberg net 20 kilometer na die ooste. 'n Rustige rit van een uur en vyftien minute neem jou Kaap toe. Die twee dorpe naby Koringberg spog met uitstekende geriewe, insluitend skole, mediese geriewe en winkels. 

Dit is 'n ware plesier om die beste van albei werelde net 'n kort rit van 20 minute weg te he. Boonop is bekende wynlandgoedere soos Org de Rac en Nieuwedrift gerieflik bereikbaar met net 10 minute se ry.

Interior

  • 4 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 1 Kitchen
  • 2 Reception Rooms
  • 1 Study

Exterior

  • 4 Garages
  • 2 Carports
  • 1 Flatlet
  • 1 Domestic Accommodation

Land Size

  • 8,330m²

View the full listing on the Home & Hectare website

Contact Riaan Viljoen on 082 822 2798 or WhatsApp

Features

Price: R3,500,000.00
Bedrooms: 4
Bathrooms: 2
Area Size (m²): 8,330
Features: Pet Friendly, Garden, Flatlet, Other, Parking, Garage

Gallery

Location

Related

466 Sonop Street, Koringberg

Your Real Estate Specialist - Riaan Viljoen

Contacts